Jy kan dit alleen regkry deur God se Genade!

"You were not born a winner, and you were not born a loser. You are what you make yourself be."

--Lou Holtz


Jy kan dit alleenlik regkry deur God se Genade!

Psalm 138:3

Toe ek na U geroep het, het U my gebed verhoor en my nuwe krag gegee." - Psalm 138:3