Jy kan dit alleen regkry deur God se Genade!

"You were not born a winner, and you were not born a loser. You are what you make yourself be."

--Lou Holtz


Jy kan dit alleenlik regkry deur God se Genade!

Om mooi te wees.....

Kalimbo, die
ou Bantoe-spoorsnyer in die jagveld van Afrika het geantwoord :"Om mooi te
wees, moet die hart van die vrou drie dinge wees:"
"Dit moet
wees soos die gras wat deur die diere afgevreet word,maar altyd weer
groei.G'n seer moet dit doodmaak nie."
"Dit moet
wees soos 'n fontein wat deur die diere vaal getrap word,maar daarna altyd
weer helder word.Geen man moet sy modderspore daarin agterlaat
nie."
"Dit moet
wees soos die rooidag,wat elke môre die donker nag oorwin.Geen swaarkry
moet dit kan doodkry nie".
Woorde ontvang van Ina Human