Jy kan dit alleen regkry deur God se Genade!

"You were not born a winner, and you were not born a loser. You are what you make yourself be."

--Lou Holtz


Jy kan dit alleenlik regkry deur God se Genade!

Hoop

Hoop is een van ons kosbaarste besittings.Niemand is absoluut verlore solank daar nog iewers n sprankie hoop brand nie.En soos ons almal uit ervaring weet,word daardie vuurtjie nooit heeltemal geblus nie.
Ps 59:10 Ek wil my hoop op U gevestig hou,U,my Sterkte,want U is my veilige vesting!.
Hosea 12:7 Wat jy moet doen,is om na jou God terug te keer:jy moet Hom liefhe en Sy bevele gehoorsaam,jy moet jou hoop altyd op jou God vestig.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!