Jy kan dit alleen regkry deur God se Genade!

"You were not born a winner, and you were not born a loser. You are what you make yourself be."

--Lou Holtz


Jy kan dit alleenlik regkry deur God se Genade!

Ek en my Hubby

"It is never too late to be what you might have been."
--George Eliot
Japie het sy hoed op wat Tru-Nell en Simon vir hom gekoop het in Australie. Te spoggerig