In Job 28:24 lees ons: "Want Hý sien tot by die eindes van die aarde; alles wat onder die hemel is, aanskou Hy" (1953-hersiening). En in Psalm 50:10-11 lees ons dat God van elke dier op aarde weet: "… al die wilde diere van die bos is myne, die vee op berge by duisende. Ek ken al die voëls van die berge, en wat roer op die veld, is van My."