Ons twee is ingemessel waar God ons geplant
het.
Ons is net eenvoudig gestel baie lief vir mekaar.
Ons persoonlikhede verskil dag en nag maar
ons is die beste maats vir gesels en gesels om n kosmaakpoging aan te wend
enige aand wat kop uit steek.
Ons liefde vir Onverwacht Flora
het gegroei op ons soos n lekker dik romanse boek wat nie klaar kry nie.
Met Eagle’s Nest is ons by hoofstuk twee
verby en ons vorder fluks met die komende hoofstukke van ons romanse boek.
Ons vertrou dat altwee akkommodasie plekke
saam n eenheid sal vorm wat vir ons nog baie genot sal verskaf tot in lengte
van dae!
Met Japie se impulsiewe geaardheid en my
goed deurdagte geaardheid sal ons Eagle’s Nest en Onverwacht Flora na die beste
van ons vermoëns bedryf met God se Krag en Genade.
Gen:1:26
God said: Let Us make mankind in Our
image,after Our likeness,and let them have complete outhority over the fish of
the sea,the birds of the air,the beasts,and over all of the earth,and over
everything that creeps upon the earth.
Impified Bible