ONS 2 HAASBROEKIES
EK EN TRUDIE
Ek, Pierre en Trudie by Silwerstrand nog in die goeie ou dae..
Die Haasbroeke voltallig ook nog in die goeie dae lank voordat my ouers geskei is.
Ek en Trudie word deur tannie Hester op Muldersvlei afgeneem
Ek in my skooluniform op Grabouw naby ons huis geneem
Grabouw se skooldae...
Ek nog kleintjies...
Ek hou my nefie vas by sy doop
Ek pouse op Grabouw met my nuwe skoene wat tannie Hester vir my gekoop het.
Dit was ook die doopdag van my nefie geneem en my oë kon nie die son vat nie maar die grootmense wou niks weet nie..
Ma Pop en Pa Retief. Hulle was 2 mooi mense...
Ek op Montagu afgeneem. n Seun het my met n klip op my neus gegooi en my hare het my ma getaese vir die "photoshoot"
Ons 3 meisies. Kyk Lorna se pop...Te kostelik
Dis n ander storie. My pa kom van die viswaters af en wou seker nie sit vir die foto nie.
My pa en my nefie.
Ek ,Pierre en Trudie nog baie kleintjies
Mams,Rens(niggie) Este(tannie) en Lorna
My pa Retief. Te ougat in sy ma se kom...
My ouma Gerrie en oupa Piet van Greunen |